Uncategorized

ek dood

deur Koos Kombuis

ek dood
ek kom by hemelse poorte
ek klop aan reëlings
ek sien petrus vroetel met bos sleutels
ek vra
meneer god tuis?
petrus mompel
ek geloofsoortuigings?
invul op pienk vorm drievoud

ek sê
ek nie seker nie
ek my katkisasietoets geslaag
destyds in erfurthuis
ek trek daarna na hillbrow
ek skree in pinksterkerke
ek hande-in-die-lug
ek gooi wagtoringmense uit woonstel
ek glo wederkoms antichris hel engele

ek na weskoppies
ek skisofreen
ek roomskatoliek anglikaan
ek studeer filosofie
ek seances
ek orals
god alleen weet
meneer
god!

petrus krap kop
glimlag dan, sluit oop
gaan maar binne
god nie godsdienstig
god liefde

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s